TARENTAAL JAG NAWEEK / GUINEA FOWL HUNTING WEEKEND
14 - 17 JULIE 2011
ELANDSKLOOF
Forelplaas / Trout Farm
Hunting
Jag Pakkette
·Ons jag alleenlik vanaf Maandae tot Vrydae op die plaas.
·GEEN jag word oor naweke toegelaat nie, behalwe boog jag wat vooraf gereël moet word.
·Boogjag koste is R 250 per persoon per dag.
·Daar is altyd een van ons wat u vergesel gedurende u jag tyd op die plaas.
·Die geweer jag koste is R 150 per persoon per dag,
·As u niks gejag het nie is die koste R 250 per persoon per dag.
·Niemand word toegelaat om aleen in die jag area in te gaan.
·Gekweste wild word voluit betaal.
·Wild per ongeluk raak geskiet word voluit betaal.
·R 100 per misskoot.
·Ons aanvaar geen aanspreeklikheid vir skade gely of beserings opgedoen tydens u jag nie.
Jag Pryse:
(sluit BTW uit)
Takbok troefee R 3500
Takbok ooi R 1500 (vanaf Mei - November maand)
Blesbok ram R 850
Blesbok ooi R 850 (vanaf Mei - November maand)
Swartwildebees Troefee R 4500, Alleenlik op bespreking
Eland Bulle Op aanvraag (+- R 7500)
Fasilitiete:
Slag fasiliteit beskikbaar, capes kan geslag word.
Ons het verkoelings en vries fasilitiete asook verwerkings fasiliteite.
U kan van die verwerkings fasiliteit gebruik maak teen ‘n koste van R 350.
(saag masjien, maaler, wors stopper)
As u van hierdie fasiliteit gebruik maak moet us asseblief u eie houers, speserye, derms ens saambring om die vleis te verwerk en in te stoor.
Ons kan U vleis vir u verwerk na biltong, wors, droë wors en maalvleis teen ‘n ekstra koste.
Betaling:
Alle jag kostes moet betaal word voor u die plaas verlaat.
(Geen krediet kaarte word aanvaar.)
NIE BESKIKBARE WILD:
(sluit BTW uit)
Berg Zebra Hings R 15 000
Berg Zebra Merrie R 20 000
Eland Koei R 20 000
Springbok R 3 500
Rooihartbees R 15 000
Steenbok R 4 000
Duiker R 3 500
Vaalribbok R 15 000
Oribi R 5 000
Volstruis R 3 000
Groep Jag lang naweke kan gereel word, skiet’n bok, tarentaal en vang ‘n vis…. Begin Donderdag en kuier die naweek deur…..Skakel ons gerus vir meer besonderhede.